| Modulekode | AAK 713 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Inleiding tot aanvullende en alternatiewe kommunikasie (AAK), definisie van AAK, identifikasie van kernvraagstukke in AAK-implementering en beskrywing van kandidate wat by AAK mag baat vind; hul basiese menseregte tot kommunikasie, opvoeding en werk. Aan die einde van die module moet die student in staat wees om AAK te kan definieer, om kernvraagstukke in AAK-implementering te identifiseer en te bespreek, en om kandidate wat by AAK kan baat, te beskryf. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 5 ander kontak per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | SAAK |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App